mynbou
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
mynbou | — |
- myn•bou
- Die aktiwiteite en prosesse om delfstowwe te ontgin.
- Moderne mynbou behels die prospekteer vir ertsdraende rots, ontleding van die winspotensiaal, ekstraksie van die benodigde stowwe en laastens die opruim en rehabilitasie van die omgewing nadat die mynaktiwiteit gestaak is.
Vertalings: mynbou | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor mynbou.