nagapie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| nagapie | nagapies |
- nag•apie
- (soogdiere)
Galago moholi, een van drie spesies en die kleinste van die nagape.
- Nagapies kom in die noordelike dele van Suid-Afrika, Botswana, Namibië en die hele Zimbabwe voor.
| Vertalings: nagapie | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor nagapie.