Gaan na inhoud

nagedagtenis

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  nagedagtenis    -  
Herinnering aan 'n oorledene
Solank as wat die Suid-Afrikaanse Boerperdkampioenskap aangebied word, sal 'n geliefde dogter en ruiter se nagedagtenis voortleef.[1]
Tot nagedagtenis van iemand
Ter nagedagtenis van iemand

    Vertalings

  Vertalings:    nagedagtenis
Engels: remembrance(en)
Nederlands: nagedachtenis(nl) v