namaak
Afrikaans (af)
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | maak na |
(in bysin) | ... dat ek | namaak |
Verlede Tyd | ek | het nagemaak |
Woordafbreking
- na•maak
Werkwoord
Betekenisse
- 'n Bestaande voorbeeld volg; dade van 'n ander maak (na-aap) soos wat jy hom dit sien doen.
Voorbeeldsinne
- Papegaaie is van die intelligentste voëls, en sommige spesies kan selfs menslike stemme namaak.
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: namaak | |||
---|---|---|---|