Gaan na inhoud

na-aap

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  aap na   
(in bysin)   ... dat ek  na-aap 
Verlede Tyd  ek   het nageaap        
Samestelling van na + aap
Die dade van 'n ander namaak soos wat jy hom dit sien doen.
Wanneer iemand geld uit 'n piramideskema maak, verloor ander mense dikwels omdat hulle hom na-aap.

    Sinonieme

namaak
na-aper

    Vertalings

  Vertalings:    na-aap
Engels: mimic(en), imitate(en), ape(en)
Nederlands: na-apen(nl)