naskrif

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  naskrif     naskrifte    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  naskriffie     naskriffies  

Woordafbreking

na•skrif

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Iets wat agterna geskryf is; Post Scriptum bygevoeg is.

    Voorbeeldsinne

NS: Ek lief jou.

    Afkorting

Ns., PS

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: postscript(en)
Nederlands: postscriptum(nl), nota bene(nl)