neem
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | neem |
Verlede Tyd | ek | het geneem |
Werkwoord
Betekenisse
- 1. Vat; iets met die hande vasvat.
- 2. Iets gebruik (inneem).
- 3. Meet.
Voorbeeldsinne
- 1. Ons neem die dose uit die kas en sit dit op die tafel.
- 2. Jy kan die pille vir jou kopseer neem.
- 3. Die suster neem die kind se koors.
Sinonieme
Antonieme
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Nederlands (nl)
Uitspraak
- Hulp:IPA: [nem]
-
(lêer)
Werkwoord
Betekenisse
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van nemen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van nemen
- gebiedende wys van nemen
Voorbeeldsinne
- 1.: Ik neem.
- 2.: Neem je?
- 3.: Neem!