netwerk

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Spring na: navigasie, soek

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  netwerk     netwerke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  netwerkie     netwerkies  

OCR-A char Hyphen-Minus.svg Woordafbreking

net·werk

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Iets wat met veelvuldige vertakkings mense en dinge met mekaar verbind, soos 'n rekenaarnetwerk, telefoonnetwerk, spoornetwerk, padnetwerk, ens.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

Ek het 100 mense in my Facebook-netwerk. Die Internet is 'n enorme netwerk van kleiner netwerke.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings: