nietemin
Voorkoms
| Bywoord |
|---|
| nietemin |
- nie•te•min
- Dui 'n teenstelling aan; ten spyte van wat pas gesê is; desnieteenstaande.
- Nietemin is daar verskeie siektes waarvoor entstowwe nog ontwikkel moet word, insluitend malaria en MIV.
| Vertalings: nietemin | |||
|---|---|---|---|