nogtans
Voorkoms
| Bywoord |
|---|
| nogtans |
- nog•tans
- Dui 'n teenstelling aan; ten spyte van wat pas gesê is; desnieteenstaande.
- Die boerdery-aktiwiteite was nogtans duur en is verder geknel deur die tekort aan mannekrag en landbouspesialiste.
| Vertalings: nogtans | |||
|---|---|---|---|