njala
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| njala | njalas |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| njalatjie | njalatjies |
- Die naam is afkomstig van die Swahili-benaming vir die diere.
- (soogdiere) Ragelaphus angasii, 'n wildsbok wat in Suid-Afrika aangetref word.
- Volwasse njalas het 'n gemiddelde massa van 130 kg en 'n hoogte van ongeveer 105 cm.
| Vertalings: njala | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor njala.