non

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  non     nonne  

    Betekenisse

'n Vrou wat om godsdienstige redes 'n ongetroude, asketiese leefwyse volg, hetsy in 'n klooster met ander nonne of 'n kluisenaarsbestaan alleen in die wildernis. 'n Gelofte van armoede, onthouding van voedsel en seksuele aktiwiteite, gehoorsaamheid, ens. gaan dikwels daarmee gepaard. Die vroulike ekwivalent van "monnik".