gelofte
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| gelofte | geloftes |
- ge•lof•te
- 'n Onderneming, veral teenoor God; plegtige verklaring om voortaan iets te doen of nie te doen nie.
- Die Voortrekkers het 'n gelofte in 1838 afgelê wat tot die viering van Geloftedag op 16 Desember gelei het.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|