nurk
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | nurk |
Verlede Tyd | ek | het genurk |
Teenwoordige deelwoord | nurkend |
- 'n Geluid soos 'n seekoei s'n voortbring
- Die gaap van ‘n seekoei is in werklikheid ‘n aggressiewe gebaar. Die ou hieronder wat uit die water geklim het, nurk oopbek na die ander om hom te volg.[1]
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
nurk | nurke |
- 'n Onaangename persoon
Vertalings: nurk | |||
---|---|---|---|