Gaan na inhoud

nuus

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  nuus    
nuus
Tyding; inligting oor wat onlangs gebeur het; beriggewing oor gebeure; aktuele ontwikkelinge.
Die plaasmoorde het uiteindelik die nuus gehaal.

    Hiponieme

Kruipnuus

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels news(en)
Nederlands nieuws(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor nuus.