olie
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
olie | olies |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
olietjie | olietjies |
- Vetterige vloeistof wat as 'n voedingstof, as 'n smeermiddel of as brandstof gebruik word.
- Plantaardige olie word uit sade of ander plantaardige bronne gepers, terwyl ruolie van die boonste strata van die aardkors gepomp word.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | olie |
Verlede Tyd | ek | het geolie |
- Olie toedien; met olie smeer.
- Die fietsketting is stram, olie hom voor jy ry.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor olie.