omgewing
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| omgewing | omgewings |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| omgewinkie | omgewinkies |
- om•ge•wing
- Area naby iets of iemand; die nabyheid; omtrek.
- Al die dinge en mense wat jou lewe beïnvloed.
- Die Karoo is 'n dore en uitgesterkte omgewing. Die naam Roodepoort verwys na die rooi grond wat algemeen in die omgewing voorkom.
- Ek is in 'n bekende omgewing.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|