onbegonne
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | begin |
| Werkwoordelik | begin |
| Naamwoordelik | beginde, begonne |
| Negatief | onbegonne |
- Negatiewe byvoeglike voltooide deelwoord van begin.
- wat mens beter nie kan begin nie
- in uitdrukking onbegonne taak
- wat mens beter nie kan begin nie
- Sy is bloot 'n middeljarige vrou wat 'n onbegonne taak probeer uitvoer.[1]
- ↑ Soos klokslag Margie Orford Oshun, 2007 ISBN 1770075755, ISBN 9781770075757