deelwoord
Voorkoms
- deel•woord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| deelwoord | deelwoorde |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| deelwoordjie | deelwoordjies |
- (taalkunde) 'n Vorm van die werkwoord wat byvoeglik en/of in kombinasie met 'n hulpwerkwoord gebruik word.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor deelwoord.
| Vertalings: deelwoord | |||
|---|---|---|---|