ontbyt
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ontbyt | ontbyte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| ontbytjie | ontbytjies |
- Oggendete; die eerste maaltyd van die dag.
- Ons het langs die pad gestop om ontbyt te eet.
- Dit is 'n slegte gewoonte om ontbyt oor te slaan.
| Vertalings: ontbyt | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | ontbyt |
| Verlede Tyd | ek | het ontbyt |
- Oggendete nuttig.
- Ons het langs die pad gestop om te ontbyt.
| Vertalings: ontbyt | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor ontbyt.