aandete
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| aandete | aandetes |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| aandetetjie | aandetetjies |
- Hulp:IPA: [ˈɑːntiə̯tə]
-
(lêer)
- آنْدْ اَِیتِی , meervoud: آنْدْ اَِیتِسْ
- aantéte, meervoud: aantétes
- Gebruiklike maal in die aand.
- Tyd vir aandete.
| Vertalings: aandete | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor aandete.