ontdekkingsreisiger
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ontdekkingsreisiger | ontdekkingsreisigers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| ontdekkingsreisigertjie | ontdekkingsreisigertjies |
- ont•dek•kings•rei•si•ger
- Die leier of persoon verantwoordelik vir 'n groep mense wat na gebiede of plekke soek wat voorheen onbekend was vir die kultuur waaraan hy behoort.
- Die naam Amerika is afgelei van die Italiaanse ontdekkingsreisiger Amerigo Vespucci.
| Vertalings: ontdekkingsreisiger | |||
|---|---|---|---|