Gaan na inhoud

ontheemde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  ontheemde     ontheemdes  
ont•heem•de
Iemand wat sy tuiste verloor het.
Die tragedie van die ontheemdes tussen ons word pynlik en persoonlik onder ons aandag gebring.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: homeless(en), vagrant(en)