Gaan na inhoud

ontvang

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek ontvang  
Verlede Tyd  ek  het ontvang        
Hulp:IPA: [ɔntˈfaŋ]
ont•vang
  1. Iets kry, soos 'n loon of nuus.
  2. Die besoek van gaste.
  1. Hy ontvang nie sy salaris op tyd nie.
  2. Sy ontvang baie besoekers terwyl sy in die hospitaal lê.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: receive(en)
Nederlands: ontvangen(nl)