ontwikkeling
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ontwikkeling | ontwikkelings, ontwikkelinge |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| ontwikkelinkie | ontwikkelinkies |
- ont•wik•ke•ling
- Geleidelike verandering in 'n sekere rigting; groei; vooruitgang.
- Om 'n beeld op 'n foto te laat uitkom.
- Volhoubare ontwikkeling is ontwikkeling wat die lewensgehalte van huidige generasies verbeter en verseker dat daar ook in toekomstige generasies se behoeftes voorsien sal kan word.
- Die fotograaf het in die donkerkamer op die ontwikkeling van sy film gewag.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|