ook
Jump to navigation
Jump to search
Afrikaans (af)
Bywoord |
---|
ook |
Uitspraak
- IPA: [/oːk/]
Bywoord
Betekenisse
- daarnaas; verder; tewens
Voorbeeldsinne
- Hier is jou tee. Wil jy beskuit ook hê?
- Wat ook al, ek stel nie belang nie!
Afgeleide woorde
- asook
Vertalings
Vertalings: ook | |||
---|---|---|---|