oorbelastingseenheid
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
oorbelastingseenheid | oorbelastingseenhede |
- IPA: [ˈuə̯rbəlɑstəŋsˌiə̯n(ɦ)əɪ̯t]
- اُوَرْ بِلَسْتِڠْسْ اَِینْهَیْدْ
- (motorterme) Elektriese motor se beskermingseenheid, wat uitklik indien die motor te veel stroom trek, wat verhoed dat die motor uitbrand.
Vertalings: oorbelastingseenheid | |||
---|---|---|---|