oorblyfsel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| oorblyfsel | oorblyfsels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| oorblyfseltjie | oorblyfseltjies |
- oor•blyf•sel
- Dit wat oorbly; die oorskot of -skiet.
- 'n Fossiel is die oorblyfsel van 'n dier of plant wat in sedimentêre gesteentes behoue gebly het.
| Vertalings: oorblyfsel | |||
|---|---|---|---|