oorgeneem
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | oorneem |
| Verlede Tyd | ek | het oorgeneem |
- oor•ge•neem
- Verlede deelwoord van oorneem; iets van ander geneem; het verantwoordelikheid aanvaar.
- Isjaslaf het sy belofte verbreek, sy broer verslaan en die mag oorgeneem.
- Ek het my bestuurder se take oorgeneem terwyl hy op verlof was.
| Vertalings: oorgeneem | |||
|---|---|---|---|