Gaan na inhoud

oorneem

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek oorneem 
Verlede Tyd  ek  het oorgeneem        
oor•neem
  1. Iets van ander neem; beheer daaroor kry.
  2. Verantwoordelikheid vir iets aanvaar; iemand opvolg.
  1. Isjaslaf het sy belofte verbreek om nooit die mag te probeer oorneem nie en het Igor en sy broer Swjatoslaf aangeval en verslaan.
  2. Ek moes my bestuurder se take oorneem terwyl hy op verlof was.

    Vertalings

  Vertalings:    oorneem
Engels: take over(en)
Nederlands: overnemen(nl)