Gaan na inhoud

opgetree

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek tree op   
(in bysin)   ... dat ek optree  
Verlede Tyd  ek  het opgetree        
op•ge•tree
Verlede deelwoord van optree; hoe iemand hom gedra en gehandel het; maatreëls uitgevoer; wat in die openbaar gedoen is.
  1. Die Polisieman het binne die raamwerk van die landswet opgetree.
  2. Die skoolhoof het ernstig teenoor leerders wat rook opgetree.
  3. Die vertoning het duisende mense getrek en dosyne kunstenaars het opgetree.

    Vertalings

  Vertalings:    opgetree
Engels: acted(en), performed(en)
Nederlands: opgetreden(nl)