Gaan na inhoud

optree

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek tree op   
(in bysin)   ... dat ek optree  
Verlede Tyd  ek  het opgetree        
op•tree
  1. Manier wat iemand hom gedra en handel; wyse waarop op gebeure gereageer word.
  2. Kontrolerende of bestraffende maatreëls uitvoer.
  3. Iets in die openbaar voor mense doen (soos om hulle te vermaak).
  1. 'n Polisieman moet binne die raamwerk van die landswet optree.
  2. Die skoolhoof gaan ernstig teenoor leerders wat rook optree.
  3. Die vertoning trek jaarliks duisende mense met dosyne kunstenaars wat optree.
«Soos een man optree
Eenparig wees.

    Vertalings

  Vertalings:    optree
Engels: act(en), perform(en)
Nederlands: optreden(nl)