Gaan na inhoud

opgevolg

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek volg op   
(in bysin)   ... dat ek opvolg  
Verlede Tyd  ek  het opgevolg        
op•ge•volg
Verlede deelwoord van opvolg; iemand se funksie oorneem; meer oor 'n saak uitvind.
  1. Dit is nie duidelik wie hierdie koning opgevolg het nie, omdat die kleitablet beskadig is.
  2. Ek wonder of die speurder hierdie leidraad opgevolg het?

    Vertalings

  Vertalings:    opgevolg
Engels: succeeded(en), followed up(en)
Nederlands: opgevolgd (nl)