opvolg
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | volg op |
| (in bysin) | ... dat ek | opvolg |
| Verlede Tyd | ek | het opgevolg |
- op•volg
- Iemand se funksie oorneem.
- Meer oor 'n saak uitvind; uitvoer wat 'n ander aangeraai of beveel het.
- Wie gaan pres. Zuma opvolg? Dit is nie duidelik wie hierdie koning opgevolg het nie, omdat die kleitablet beskadig is.
- Kan jy die leidraad opvolg? Hy besluit om nie die goede raad op te volg nie.
| Vertalings: opvolg | |||
|---|---|---|---|