Gaan na inhoud

oplig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek lig op   
(in bysin)   ... dat ek oplig  
Verlede Tyd  ek  het opgelig        
op•lig
Hoër lig; in die lug stoot.
Kan jy die sak oplig en op die tafel sit?

    Sinonieme

optel

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: lift up(en)
Nederlands: oplichten(nl)