Gaan na inhoud

optel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek tel op   
(in bysin)   ... dat ek optel  
Verlede Tyd  ek  het opgetel  
Onbepaalde wys op te tel   
Teenwoordige deelwoord optellend   
Verlede deelwoord opgetelde   
op•tel
  1. (wiskunde) Getalle bymekaartel; tot 'n totaal saamvoeg; sommeer.
  2. Hoër lig; in die lug stoot.
  1. As jy twee en twee optel, kry jy vier.
  2. Kan jy die sak optel en op die tafel sit?

    Sinonieme

2. oplig

    Vertalings

  Vertalings:   1. Wiskunde
Engels: add(en),
Nederlands: optellen(nl)
  Vertalings:   2. Hoër lig
Engels: lift(en), raise(en)
Nederlands: optillen(nl), oprapen(nl)