opneem
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | opneem |
| Verlede Tyd | ek | het opgeneem |
- op•neem
- In die hande neem; optel; opraap.
- Registreer; vaslê.
- 'n Blyplek gee; toelaat; inneem.
- As dinge verder versleg sal ons die wapen opneem.
- Sy wil die liedjie vir haar CD opneem.
- In die hospitaal/tehuis opneem.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|