opgeneem
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | opneem |
| Verlede Tyd | ek | het opgeneem |
- op•ge•neem
- Verlede deelwoord van opneem.
- Hulle het die wapen opgeneem.
- Sy het die liedjie vir haar CD opgeneem.
- Sy is in die hospitaal/tehuis opgeneem.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|