opsig
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
opsig | opsigte |
- op•sig
- Die punt vanwaar mens na iets kyk; manier waarop mens iets beoordeel.
- Toesig en leiding.
- Mosambiek word in administratiewe opsig in tien provinsies en die hoofstad Maputo (Cidade), wat provinsiale status geniet, verdeel.
- Al die skole was destyds onder opsig van die kerkraad.
Vertalings: opsig | |||
---|---|---|---|