organ

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Engels (en)

Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord organ organs

    Betekenisse

  1. orgaan
  2. Een van die instellings wat 'n inherente deel is van die funksionering van 'n groter, oorhoofse instelling, gewoonlik 'n regering.
  3. orrel

    Voorbeeldsinne

The liver is a vital organ.
Without the tax collector to supply revenue, other organs of state would quickly disintegrate.
John plays the organ in church.