orrel
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
orrel | orrels |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
orreltjie | orreltjies |
- اَُورِلْ, meervoud: اَُورِلْسْ
- Groot musiekinstrument waarby lug gepers word in pype.
- Die orrel is 'n relatiewe ou musiekinstrument wat terugdateer van die tyd van Ctesibius van Alexandrië.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor orrel.