organisasie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| organisasie | organisasies |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| organisasietjie | organisasietjies |
- or•ga•ni•sa•sie
- Daad van organiseer.
- Manier waarop iets georganiseer is; samestelling; interne reëling.
- Vereniging of georganiseerde liggaam; groep wat 'n bepaalde doel of 'n bepaalde rol het.
- Dit gaan organisasie kos om die fees op dreef te kry.
- Die interne organisasie van die besigheid is hoogs ondeursigtig.
- Hierdie organisasie lei die stryd teen kanker.
| Vertalings: organisasie | |||
|---|---|---|---|
| |||