ouderdom

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  ouderdom     ouderdomme  

Woordafbreking

ou•der•dom

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Leeftyd; aantal jare geleef; tyd waartydens iets of iemand bestaan.
  2. 'n Veral hoë leeftyd.

    Voorbeeldsinne

  1. Dis ongeskik op 'n vrou se ouderdom so weg te gee.
  2. Ouderdom is nie vir sussies nie!

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: age(en)
Nederlands: ouderdom(nl)