partitiewe genitief
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
partitiewe genitief | partitiewe genitiewe |
Uitspraak
- IPA: [pɑrtiˈtivə ˈχiə̯nətif, pɑrtəˈtivə ˈχiə̯nətif], meervoud: [pɑrtiˈtivə ˈχiə̯nətivə, pɑrtəˈtivə ˈχiə̯nətivə]
Met Arabiese letters
- پَرْتِیتِیڤِی خَِینِتِیفْ , meervoud: پَرْتِیتِیڤِی خَِینِتِیڤِی
Selfstandige naamwoordgroep
Betekenisse
- Sintaktiese konstruksie of naamval om 'n verdeelde geheel aan te dui.
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: partitiewe genitief | |||
---|---|---|---|