pasiënt
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| pasiënt | pasiënte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| pasiëntjie | pasiëntjies |
- pa•si•ent
- Persoon wat mediese behandeling kry.
- Tydens fase 1 word die pasiënt met chemoterapie behandel wat die besmette selle vernietig.
| Vertalings: pasiënt | |||
|---|---|---|---|