pasiënt
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
pasiënt | pasiënte |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
pasiëntjie | pasiëntjies |
Woordafbreking
- pa•si•ent
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Persoon wat mediese behandeling kry.
Voorbeeldsinne
- Tydens fase 1 word die pasiënt met chemoterapie behandel wat die besmette selle vernietig.
Vertalings
Vertalings: pasiënt | |||
---|---|---|---|