pastorie
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| pastorie | pastorieë |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| pastorietjie | pastorietjies |
- pas•to•rie
- Ampswoning van 'n predikant of pastoor.
- In Suid-Afrika word die erf waarop 'n pastorie staan van eiendomsbelasting vrygestel.
| Vertalings: pastorie | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor pastorie.