peetvader
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| peetvader | peetvaders |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| peetvadertjie | peetvadertjies |
-
(lêer)
- peet•va•der
- Manlike doopgetuie wat medeverantwoordelikheid vir 'n kind aanvaar; man wat tydens 'n kind se doop onderneem het om na die kind om te sien as sy pa nie meer daartoe in staat is nie.
- Haar peetvader se testament bepaal dat sy die helfte van die plaas erf.
| Vertalings: peetvader | |||
|---|---|---|---|