peil
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| peil | peile |
- Die vlak of standaard waarop iets bestaan of waarteen dit voortgaan of verloop.
- Die peil van hul lewensstandaard is besonder hoog.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | peil |
| Verlede Tyd | ek | het gepeil |
- Om die vlak, omvang of grootte van iets te bepaal deur van meting gebruik te maak.
- U goedheid, Heer, kan ons nie peil nie...
- bepaal, vasstel, meet
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|