bepaal
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | bepaal | bepaalde | ||
| Vergrotend | bepaalder | |||
| Oortreffend | bepaaldste | |||
- IPA: [bəˈpɑːɫ], attributief: [bəˈpɑːɫdə]
- IPA: onbepaalde wys: [bəˈpɑːɫ]; verlede deelwoord: [bəˈpɑːɫ]
- بِپالْ , attributief: بِپالْدِی
- onbepaalde wys: بِپالْ ; verlede deelwoord: بِپالْ
- Vasgestel.
- Stellig.
- Noukeurig aangewys.
- (taalkunde) Nader omskrywend.
| Vertalings: bepaal | |||
|---|---|---|---|
|
|||
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | bepaal |
| Verlede Tyd | ek | het bepaal |
- Vasstel.
- Beslis.
- Jou beperk tot.
- Voorskryf, vereis.
- (taalkunde) Nader omskryf, as bepaling dien.
| Vertalings: bepaal | |||
|---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [bəˈpal]
-
(lêer)
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van bepalen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van bepalen
- gebiedende wys van bepalen
- 1.: Ik bepaal.
- 2.: Bepaal je?
- 3.: Bepaal!